Kerkverband

GKSA

Die GKSA staan op die grondslag van die Heilige Skrif, die drie Formuliere van Eenheid en die Dordtse Kerkorde

RTA

The Reformed Theological Academy (RTA) is a school of higher learning, and academic enquiry, specialising in Reformed Theology

EXPANDO

Expando, ‘n ondersteuningsdiens vir Bedieningstoerusting en begeleiding. Expando beteken uitbrei en bekendmaak. . Dit is ‘n diens aan predikante en kerke om hulle te ondersteun met toerusting en begeleiding, om sodoende kerkgroei in hulle bediening te bevorder.

SCRIPTURA

Scriptura poog om onsself, ons lesers en ons luisteraars toe te rus vir elke goeie werk deur vanuit die Skrif te leer, weerlê, reg te wys en te onderrig in die geregtigheid.

KRUISPAD

Kruispad is ’n jeugtydskrif wat gerig is op jong, groeiende gelowiges. Al die artikels word geskryf om antwoorde uit die Bybel te gee en die Skrif se rigting aan te dui. Artikels word in ’n taal en styl geskryf wat maklik lees.

SDDS

Sinodale Deputate vir Diakonale Sake

GKSA: SENDING

GKSA: Sending is eerstens elke lidmaat van die liggaam van Christus, elke burger van God se Koningkryk, elke lewende steen van die stad wat vaste fondamente het! 

EVANGELISERING

U is welkom om hierdie lektuur af te laai en uit te druk. U kan ook met die Administratiewe Buro skakel om die lektuur te bestel.

GK JEUG

Die Deputate Jeugsorg van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wil graag mense help om met die jeug te werk. Daarom het ons hierdie webwerf begin! Ons het oulike boekies oor verskillende temas, wat jy kan aflaai en versprei. 

Ander verwante skakels​

Gratis geanimeerde video’s en hulpbronne om mense te help om die Bybel te ervaar as ’n verenigde verhaal wat na Jesus lei.

Gratis geanimeerde video’s en hulpbronne om mense te help om die Bybel te ervaar as ’n verenigde verhaal wat na Jesus lei.

Gratis geanimeerde video’s en hulpbronne om mense te help om die Bybel te ervaar as ’n verenigde verhaal wat na Jesus lei.

Gratis geanimeerde video’s en hulpbronne om mense te help om die Bybel te ervaar as ’n verenigde verhaal wat na Jesus lei.

Ons skep ’n vriendelike ruimte vir elkeen wat belangstel in die geskiedenis van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en die verhale wat nou verweef is in die Doppertradisie.

Artikels en preke, Gedrukte of klankformaat oor allerhande onderwerpe

Goeie Teologiese boeke

Wêreldwye Christendom statistieke volgens lande en taal en kultuurgroepe

ʼn Gemeenskap van organisasies waarop honderde verskillende onderwerpe en bedieninge gevind kan word.

Baie groot verkeideneheid onderwerpe vanuit gereformeerde perspektief

Webtuiste van Vrye Gereformeerde Kerke in Australië en Kanada

Tonne lesings, preke, artikels oor alle aspekte van kerkplanting

Soortgelyk aan Acts 29 en verskaf opleiding, begeleiding en bemoediging aan kerkplanters in Australië en reel jaarlikse konferensies vir betrokkenes. Die webtuiste het ook ’n verskeidenheid van hulpbronne wat gratis afgelaai kan word.

Video aanbieding van konferensies

Gratis boeke en artikels van gereformeerde skrywers.

John MacArthur se kerk. Waardevolle Bybelstudies

Preke en lesings oor ʼn baie groot verskeidenheid onderwerpe

Groot verskeidenheid preke, artikels, lesings en potgooie van konferensies wat op John Piper se webtuiste aangebied word.