PSALM 19:2
Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.WELKOM BY GKSA SE WEBTUISTE
Ons is baie opgewonde
dat jy ons besoek.
Mag jou besoek verrykend wees en ons sien uit na jou volgende besoeke. Vertel asb vir jou medelidmate en vriende van ons webblad en moedig hulle aan om ons ook te besoek en van ons dienste gebruik te maak.
Ons verwelkom enige terugvoer wat ons webblad kan verbeter.
SIT MEER SIEL IN SIELKOS
Dagstukkies
Kliek onder op die almanak vir volledige jaar se dagstukkies
GKSA
Portaal funksies
Gemeentes
Videos
Skakel in
Tydskrifte
Biblioteek
Evangelisering
Katkisasie
Subskripsies
Gebedsversoeke
Almanak
Ons kerk se Almanak is hier beskikbaar. Kom kyk gerus na die inhoud.
Almanak 2022
Saamtrek
Portaal
Kategese
Tydskrifte
Gemeentes
Ons onderskryf vyf beginsels van die Reformasie
Aan God alleen die eer ~ Soli Deo Gloria
Deur Christus alleen ~ Solo Christo
Slegs deur genade ~ Sola Gratia
Slegs die Skrif ~ Sola Scriptura
Slegs deur geloof ~ Sola Fide