Die gemeente kan van die webwerf af gratis hulpbronne aflaai oor Bybelverklaring, Evangelisasie, Gebed, Gesonde gemeentes, en kinderdoop. Hierdie hulpbronne is ontwerp om die gemeente te help groei in geloof en praktiese toepassing van geloofsleerstellings.
Laai gratis hulbronne af oor Ouderling Toerusting.
Laai gratis hulpbronne af oor Ander Toerusting.
created with